ViewsWatchersBrowse |
Family tree▼ (edit)
m. 29 Mar 1713
Facts and Events
= About Susanna van Boven, = Gedurende die nag van 10-11 Desember 1735 was daar 'n poging om haar huis af te brand. Gedurende 1737-1738 vra sy vir 'n erfin in Tafelvallei Sy hertrou weer op 31 Desember 1741 met Hermanus Smuts. Geen kinders was uit hierdie huwelik gebore nie. Hulle testament word op 26 Februarie 1752 opgestel. References
|