ViewsWatchersBrowse |
Family tree▼ (edit)
m. 29 Mar 1713
Facts and Events
= Family:= Son of Alexander de Kock and Cornelia de Kock; Husband of Susanna van Boven, SM; Father of Cornelia de Kock, b1; Michiel Johannes de Kock, b2; Alexander de Kock, b3; Josias de Kock b4; Wilhelmina de Kock, b5; Servaas de Kock, b6; Susanna de Kock, b7 and Floris de Kock, b8; = About Servaas de Kock, SV/PROG = Servaas de Kock van Middelburg in Zeeland, arriveer aan die Kaap in 1707. Verwysings: Geslagregister van Vroeë Kaapse families Cor Pama -------------------- Servaas de Kock, born c. 1681, employed by the VOC, departed from WIELINGEN harbour, MIDDELBURG in ZEELAND., NETHERLANDS, 1710.01.20 aboard the SCHONEWAL The Ship carried 152 sailors, 52 soldiers and 1 stowaway. 1711.10.14 Servaas became a free burgher. He married Susanna Bouvee1713.03.30, who was born in Cape Town 1697.10.06. He died 1734. -------------------- Hy kom1710 vanaf Middelburg, Zeeland in die Kaap aan. Servaas is die stamvader van die meeste De Kocks in Suid Afrika - dit sluit alle rasse in. In 1990 was daar ongeveer 9000 persone met die van op die kieserslys vir die Voloksraad & ongeveer 1290 op die kieserslys vir die Raad van Verteenwoordigers ( kleurling parlement). Die dorp Breda is omtrent 70 km Oos van Middleburg, ook in Zeeland gelee. Hy het in Kaapstad self of in die distrik gewoon. Sy kinders Cornelia, Alexander & Josias is later na die distrik Stellenbosch waar hulle geboer het. Sy woon huis in Kaapstad is afgebreek, dit was jare lank 'n Joodse Tehuis, waarskynlik vir wees kinders. -------------------- Arrived Cape Town 1707, on the Schonewal from Wielingen, Middelburg. He was a sailor in service of the VOC References
|