http://www.geni.com/people/Maria-Swart/6000000006859142848
About Johannes (Jan) Swart, b2c2
b2 Johannes •in Nederland, gesterf: voor 1751, getroud: 29 Jan 1719 Zacharia Niemand of Niemann, gedoop: 25 Jun 1702. Johannes woon reeds in 1730 op Swartrivier, agter die Caledonberg c2 Johannes gedoop: 24 Aug 1721, boer Kerserivier onder Elandskloof; getroud: Maria Francina Meyhuyzen, gedoop: 25 Aug 1726, gesterf: 1764; hertroud: 1 Sep 1765 Johanna le Roux, gedoop: 21 Jul 1748; sy hertroud: Johannes Albertus Geldenhuys, gedoop: 5 Apr 1750 d1 Geertruy gedoop: 28 Dec 1750; getroud: Jan Barend van Blerk, 24 May 1739; hertroud: 23 Apr 1775 Hendrik Badenhorst, gedoop: 29 Sep 1750 d2 Jan Andries gedoop: 13 Apr 1755, jonk gesterf: d3 Jacobus Michiel gedoop: 20 Mar 1757, gesterf: Botrivier, Caledon, 20 May 1834; getroud: 5 Apr 1789 Maria Susanna van Deventer, gedoop: 18 Jan 1767, gesterf: Botrivier 30 Mar 1844 d4 Zacharia gedoop: 10 Feb 1760, gesterf: 10 Feb 1842; getroud: 14 Jul 1782 Wessel Wessels, gedoop: 18 Oct 1744, van Ouwerf, Karsrivier, Bredasdorp d5 Maria gedoop: 26 Sep 1762, getroud: 26 Sep 1781 Jacobus Swart, gedoop: 22 Aug 1756 d6 Geertruy Helena gedoop: 21 Sep 1766