Person:Johannes Swart (40)

Watchers
m. 29 Jan 1719
  1. Cornelia Swart1720 -
  2. Johannes Swart1721 - 1767
Facts and Events
Name Johannes (Prog) Swart
Gender Male
Birth? 1682 Amsterdam, North Holland
Baptism? 26 Jan 1682 Amsterdam, Nederland
Marriage 29 Jan 1719 Stellenboschto Zacharia Niemand
Occupation? Vrijburger. Lived around 1730 at Swartrivier behind Caledon
Death? 5 Feb 1767 Paarl,Lived around 1730 at Swartrivier behind Caledon

About Johannes Swart, b2 a1 Johannes Swart Jan-seun, gebore: Hoorn, Nederland. aankoms: 'n paar jaar voor 1692; sieketrooster op Stellenbosch; gesterf: voor 1710, blykbaar op Stellenbosch. getroud: (Nederland) Margaretha Klaas-dogter Coen, Coenie of Coerie, wat in 1720 nog geleef het. Sy en haar drie seuntjies het in 1692 in Suid-Afrika aangekom, en die egpaar het aan die hoek van An-dringa- en Dorpstraat, Stellenbosch, gewoon. Vgl. artikel van C.G.S. de Villiers in "Familia", jaarg. 1964/65, no. 3. b2 Johannes * in Nederland, gesterf: voor 1751, getroud: 29 Jan 1719 Zacharia Niemand of Niemann, gedoop: 25 Jun 1702. Johannes woon reeds in 1730 op Swartrivier, agter die Caledonberg c1 Cornelia gedoop: 4 Feb 1720, gesterf: 1750; getroud: 27 Jul 1738 Hendrik Geldenhuys, gedoop: 12 Jul 1717. Hy hertroud: Sara Johanna Swart c2 Johannes gedoop: 24 Aug 1721, boer Kerserivier onder Elandskloof; getroud: Maria Francina Meyhuyzen, gedoop: 25 Aug 1726, gesterf: 1764; hertroud: 1 Sep 1765 Johanna le Roux, gedoop: 21 Jul 1748; sy hertroud: Johannes Albertus Geldenhuys, gedoop: 5 Apr 1750 c3 Jacobus gedoop: 1 Aug 1723, gesterf: tussen 1784 en 1790. Woon reeds in 1742 op Heuningrug, Bredasdorp, sy nageslag woon nog daar; getroud: 29 Apr 1742 Elisabeth Pieterse, eintlik Peters, dogter van: Barend Peters van Wesel en Johanna Nel, gebore: 24 Aug 1721 c4 Nicolaas gedoop: 1 Oct 1724, getroud: Geertruy Brits, gedoop: 22 Oct 1730; hertroud: April 1769 Jacomina Beyers, gedoop: 29 Jul 1727. Nageslag hoofsaaklik Caledonners c5 Catharina Elisabeth gedoop: 19 Oct 1727, getroud: 17 Nov 1748 Pieter Moolman; hertroud: 5 Nov 1758 Hans Jürgen Linden, van Durlach c6 Wilhelmina gedoop: 6 Nov 1729 c7 Gerrit gedoop: 30 September 1731 c8 Maria Susanna gedoop: 29 Nov 1733, getroud: 3 Feb 1754 Gerrit van Deventer, gedoop: 12 Feb 1719 c9 Michiel Hendrik gedoop: 14 Oct 1736 c10 Hendrik gedoop: 7 Dec 1738, getroud: 16 Dec 1759 Maria du Plessis, gedoop: 9 Mar 1738 c11 Diederik gedoop: 8 Jan 1741 c12 Margaretha gedoop: 17 Mar 1743

References
  1.   .