Person:Hans Linde (1)

Watchers
Hans Jürgen Linde, Progenitor
m. 5 Nov 1758
  1. Nicolaas Linde1765 - 1836
Facts and Events
Name Hans Jürgen Linde, Progenitor
Gender Male
Birth? 21 Sep 1730 Durlach, Baden, Germany
Marriage 5 Nov 1758 Stellenboschto Catharina Elizabeth Swart, Sm
Baptism? Durlach, Baden, Germany
Death? 1775 South AfricaReviersonderend
References
  1.   .

    http://www.geni.com/people/Hans-Linde/6000000010970470302

    About Hans Jürgen Linde, SV/PROG
    Hans Jürgen is die stamvader van al die Afrikaanse Lindes in Suid-Afrika. Hy het in 1753 met die skip Leijden in die Kaap aangekom as soldaat in diens van die Hollandse Oos-Indiese Kompanjie. Hy word in 1754 wamaker, in 1757 plaasarbeider en in 1758 word hy burger van die Kolonie. Van 1759 af boer hy op die plaas Gansekraal aan die Sonderendrivier, waar hy ook vir ’n tyd lank seinwagter vir die kanon op Tierberg was

    Source: http://www.lindebond.co.za/index.php/geslagsregister/swellendamse-lindes/51-1-die-swellendamse-lindes