Person:Pieter Swart (25)

Watchers
Browse
Pieter Swart
b.14 May 1726
d.1 Aug 1802
m. 15 Jun 1721
  1. Pieter Swart1726 - 1802
m. 28 Feb 1751
  1. Jacobus Swart1756 -
Facts and Events
Name Pieter Swart
Gender Male
Birth? 14 May 1726
Baptism? 9 Jun 1726
Marriage 28 Feb 1751 to Maria Catharina Bury
Occupation? Farmer
Death? 1 Aug 1802

About Pieter Swart, b3c3 b3 Pieter * Nederland, gesterf: voor 22 Aug 1756. Het aanvanklik op Stellenbosch gewoon, later op Uilkraal (Bredasdorp). Sy kinders was reeds Melkbossers; getroud: 15 Jun 1721 Sara du Buis, gedoop: Simondium-kerk 11 Nov 1701, gesterf: 1766 c3 Pieter * 14 May 1726, gesterf: Augustus 1802; boer Karsrivier, Bredasdorp; getroud: 28 Feb 1751 Maria Catharina Bury, gedoop: 11 Jul 1734, gesterf: 25 Oct 1764; hertroud: 2 Nov 1766 Jacoba Margaretha Swart, gebore: 1 Jul 1749, gesterf: 9 Sep 1826 Die Geslagsregister van Die Swart Familie in SA. Opgestel deur Prof Dr CGS de Villiers en geredigeer deur LCP Endemann; Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing, 1977; p 217. Pieter trou op 28.12.1751 met Maria Catharina Bury. Uit die huwelik is 7 kinders (d1 - d7) gebore. Maria sterf 25.10.1764. d1 Pieter Gerhardus, gedoop 15 Julie 1753 as kind oorlede; d2 Johannes Nicolaas x Elisabeth Catharina Blom; d3 Jacobus gedoop 22 Augustus 1756 x Maria Swart (b2c2d5); d4 Daniel Johannes x Maria Elizabeth van Zyl; d5 Catharina Johanna gedoop 29 Januarie 1758 x Johannes Matthys Lourens; d6 Sara Johanna; gedoop 23 Januarie 1763 d7 Hendrik Albertus gedoop 30 September 1764 x Hendina Swart (b3c1d10) Op 02.11.1766 trou hy met Jacoba Margaretha Swart (b2c3d3). Uit die huwelik is 8 kinders (d8 - d15) gebore. d8 Nicolaas gedoop 7 Februarie 1768 x Elizabeth Maria Pogenpoel (b4); d9 Dirk Hermanus * 22.9.1772 gedoop 31 Januarie 1773 † 15.2.1852 (80.4.22) x Kaapstad 30.9.1804 Maria Catharina SWART ≈ 18.10.1789 † 25.7.1860 (71.5.-) d.v. Daniel Andries Swart en Maria Catharina Cordier d10 Elisabeth Helena gedoop 22 Oktober 1775 x Dirk Cornelis Uys (C3/b1c5d1); d11 Pieter gedoop 18 Januarie 1778 x Catharina Elisabeth Blom (a2b4c8); d12 Johannes Cornelis (Jan) gedoop 24 Maart 1780 x Susanna Dorothea Geldenhuys (b6c3d5e6); d13 Jacoba Catharina; gedoop 17 November 1782 d14 Nicolaas Barend gedoop 15 Januarie 1786 x Elsie Johanna Geldenhuys (b6c3d5e7); d15 Gerhardus Paulus gedoop 21 Desember 1788 x 19.06.1808 Johanna Christina Human (b5cd4), xx 23.07.1845 Anna Margaretha Swart (Ouma Anna / b3c1d13e2), xxx 08.03.1858 Magdalena Johanna de Villiers.

References
  1.   .