Person:Pierre Rossouw (2)

Watchers
Browse
Pierre Rossouw
b.2 Sep 1703
d.25 Oct 1751
  1. Anna Rousseau1691 - 1751
  2. Magdalena Rossouw1695 - 1780
  3. Aletta Rossouw1702 -
  4. Pierre Rossouw1703 - 1751
m. 10 Apr 1729
  1. Anna Rossouw1736 - 1801
Facts and Events
Name Pierre Rossouw
Gender Male
Birth? 2 Sep 1703
Marriage 10 Apr 1729 to Marie Retief
Death? 25 Oct 1751

About Rossouw, Pierre (Pieter) Boer in Drakenstein. Trou in 1726 met Sophia van der Merwe (1706-1727). Sy was 'n suster van Pierre(Pieter) Rossouw se Van der Merwe stiefvader. Sophia sterf met die geboort van eerste kind, 'n seun Pieter. Hy trou in 1729 met sy niggie Marie Retief (1702-1738) en sy het 5 kinders. Trou in 1739 met Anna Maria van der Vyver en hulle het 2 kinders. (boer by Hex Rivier waar hy 2 plase besit oa Bovent' Hexen Rivier gelee aan De Doorns Oorleef al 3 sy vrouens) GISA Burger Drakenstein Die stamvader se oudste oorlewende seun, Gabriel (1701-1727), trou in 1723 met die sestienjarige Anne Marais. Hulle word die ouers van drie kinders. In 1728 trou sy weduwee met Jean Cellier en word die moeder van nog agt kinders. Die volgende seun, Pierre * 1703 boer op die plaas boven't Hexrivier in die Hexvallei naby De Doorns. Hy trou in 1726 met Sophia van der Merwe (1706-1727), suster van sy stiefvader. Sy is met die geboorte van haar enigste kind oorlede. In 1729 trou Pierre met sy niggie, Marie Retief (1702-1738), wat die moeder van vyf kinders word. Pierre trou in 1739 met sy derde vrou, die twintigjarie Anne Maria van der Vyver, wat hom nog twee kinders skenk. Die seun Daniel * 1707, trou in 1732 met Sara Hanekom (1714-1741). Ses kinders word uit hierdie huwelik gebore. In 1743 trou hy met Marie le Riche (1717-1749), wat die moeder word van vyf kinders. Uit sy derde huwelik in 1751 met Madeleine Senechal (1718-1790) word nog agt kinders gebore, die jongste in 1763. Daniel koop in 1760 die plaas La Concorde in die Paarl uit die boedel van sy skoonmoeder. Alternative date: 4.12.1792 Burger Drakenstein. !Emmerentia van Rensburg Registers DOOP-TROU:De Villiers Pama;Bls 800, b8 Burger Drakenstein, xx 10.4.1729 Maria Retief xxx 19.4.1739 Anna Maria van der Vyver Pieter Rossouw farmer of 'Boven 't Hexrivier aan De Doorens', across the RoodeSand born at the Cape

References
  1.   .