ViewsWatchersBrowse |
Jacques Malan
Family tree▼ Facts and Events
= immigrated on 1688 = Father of Jacobus Malan b1; Elizabeth Anna Malan, b2 SM; Daniel Malan, b3; Maria Malan, b4; Catharina Malan, b5; David Malan, b6 and Jacobus Malan, b7; = About Jacques Malan, SV/PROG = Bronne: Kriel register en ander Hugo A.M. met medewerking van Van der Bijl J. 1963. Die Kerk van Stellenbosch 1686-1963 : ‘n geskiedenis van die kerkgeboue van die Nederduits Gereformeerde Gemeente te Stellenbosch, en van die mense wat hulle gebou het, vanaf die dae van Simon van der Stel tot op die huidige dag, in opdrag van die Kerkraad van Stellenbosch. Kaapstad : Tafelberg (Registeruitgawe no. 4), (Bylae VI: Opgawe van persone wat in die kerk begrawe is, vir sover bekend, 1730-1810. - Jacob Malan en Elisabeth de Long (sic) is hier in die Kerk begrawe. Jacques Malan is in ongeveer 1690 in hierdie land getroud met Elizabeth le Long, weduwee van Jean Jourdan. Hulle boer te “Morgensterâ€�, Hottentots-Holland, + 1742. Jacques het lank op die Kerkraad van Stellenbosch gedien. Judi Marais-Meyer register Eie inventaris MOOC8/5.105 Gedateer 3 Sept 1736 Hy laat sy vrou Elisabeth le Long agter So word haar naam in die inventaris/boedel geskryf. Jacques Malan het waarskynlik hier aangekom in 1668 met die "Berg China". Op 18/10/1694 word hy eienaar van "La Motte" Franschoek. In 1709 koop hy "Morgenster" naby Somerset-Wes , een van die vier gedeeltes van "Vergelegen" die landgoed van Adriaan vd Stel. In 1719 verkoop hy "La Motte ". sic: Geslagsregisters van vroeë Kaapse families. Groot Familienaamboek - C Pama. --------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------- Other sources: Hercules Malan: http://malanbond.co.za/ http://www.stamouers.com/index.html Jacques MALAN, gebore 1665, was 'n Franse Hugenoot van Saint-Martin-de-la-Brasque, wat in 1688 op die skip Berg China in SA aangekom het. In 1699 is hy getroud met Elizabeth (Isabeau) le LONG, weduwee van Jean Jourdan. Hy het eers in Hottentots Holland gewoon, en was lid van die kollege van landdros en heemrade van Stellenbosch. Toe Elizabeth in oorlede is in 1736, het hulle die plaas De Faisante Kraal aan die Bot rivier en 'n ander in Hottentots Holland besit. Hy het ook vanaf 1694 die bekende plaas Bo-La Motte in Franschoek besit, wat sy eiendom geword het in 1714 en hy weer verkoop het in 1719, as ook Languedoc, Rhone (1702) en Morgenster (1711) in Somerset-wes, een van die 4 gedeeltes van Adriaan van der Stel se plaas Wegelegen. Hy is oorlede omstreeks 1742 en het 7 kinders gehad: 1. Jacobus * 2 Jul 1700 jonk dood 2. Elizabeth Anna * 30 Nov 1701 x Hermanus Kriel van Hanau xx 5 Des 1745 Johann Caspar Schlee van Schlieben 3. Daniel * 11 Sep 1703, lid van die Kerkraad, 1737 heemraad van Stellenbosch + 25 Jan 1770 x 8 Aug 1724 Maria Verdeau weduwee van Pieter Jordaan (sy tante) xx 13 Des 1750 Emmerentia Steyn weduwee van Arnoud Schephaut van Hattingen 4. Maria * 6 Apr 1705 x 30 Apr 1724 Adriaan Louw 5. Catharina * 20 Maart 1707 6. David * 19 Jul 1708 + 1792 x 17 Apr 1735 Eleonora Melius xx 22 Nov 1750 Elisabeth Marais 7. Jacob * 8 Nov 1710 jonk dood Verwysings: De Villiers/Pama Heese/Lombard Verwysingsmateriaal, Boksburg biblioteek Verwysingsmateriaal, Springs LDS FHC biblioteek Saamgestel deur: Martina Louw (nee van Breda) [email protected] Interesting write up on French Hugenots: http://cape-slavery-heritage.iblog.co.za/the-black-roots-of-the-vine-in-franschhoek-and-environs/ After the Second World War, this fissure amongst the white Drakenstein population could be well illustrated in one Drakenstein family – the Malan’s, who were Huguenot descendents. Jacques Malan a Huguenot married the wife of a fellow traveller who had come over on the ship Berg China, after he had died. This was the widow Jourdaan who came to own the farm La Motte (subsequently Bo-La Motte) in 1713. Malan was a supporter of Henning Huysing and Adam Tas. After Willem Adriaan van der Stel was successfully impeached and deported, Malan purchased a portion of Vergelegen - Willem Andriaan’s estate. After acquiring this farm, called Morgenstêr, Malan joined the groupl of more wealthy farmers headed by Huysing and Tas as he purchased a number of farms throughout the Colony. He died in 1642 and the Malan family proliferated and prospered. References
|